Andries Samuel

Andries Samuel is nie net ‘n digter nie, maar ook ‘n argitek en vertaler. Hy het vanjaar gedebuteer met Wanpraktyk.

 

Andries Samuel is an architect, writer and translator. His debut collection of poetry, Wanpraktyk, was published earlier this year.