Valiant Swart

Valiant Swart is ‘n baie bekende Afrikaanse liedjieskrywer en sanger, beide plaaslik en oor die waters. ‘n Pragtige versameling van sy lirieke, Toorwoorde roep my, is onlangs vrygestel.

Valiant Swart is a respected musician who has performed extensively throughout South Africa and abroad. Toorwoorde roep my, his latest collection of lyrics has just been released.

Image courtesy of Karen Retief