Marinda van Zyl

Marinda van Zyl sal haar debuutroman, Wilhelmina Radebe kom tuis, wat vroeër vanjaar die tweede prys in Lapa se romankompetisie gewen het by Open Book bekend stel.

Marinda van Zyl will be launching her debut novel, Wilhelmina Radebe kom Tuis, at Open Book.